{"product_id":"9781779860606","title":"Jagspinnekop","description":"\u003cp\u003eMoeg vir 'n koue bed? Ons ken net die plek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSmooch is 'n gewilde platform vir mense opsoek na ... meer. Daar kan jy wees net wie jy wil. Sê net wat jy wil. Flankeer met wie jy wil.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar Suzette Fourie weet daar is 'n donker kant aan hierdie interaksies. As profileerder weet sy van die moorde. Vrouens uit die voorstede van Kaapstad. Elkeen ongelukkig met hulle liefdeslewe. Elkeen vermoor en gevind in 'n veld. Elkeen gemerk met die grillerige kenteken van die moordenaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie media noem hom die Jagspinnekop. En Suzette weet hy gebruik hierdie platforms as sy jagveld. Dis waar hy weerlose vrouens opspoor. En sy aptyt blyk eindeloos. Nou moet sy hom plattrek voor hy sy tande in die volgende slagoffer kan slaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJagspinnekop is 'n...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erla+Diedericks\" class=\"contributor-link\"\u003eErla Diedericks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erla Diedericks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47777646280867,"sku":"9781779860606","price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/rn-image_picker_lib_temp_58965c67-8c76-47df-af4b-e77a7b8a6471.png?v=1781725861","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779860606","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}