{"product_id":"9781779860620","title":"Jo \u0026 Sue","description":"\u003cp\u003eBoek 01.\u003cbr\u003eOntmoet die Calitze: vier uiteenlopende vroue, elkeen in 'n ander lewensfase, elkeen met haar eie geite en 'n verlede - met 'n hoofletter V.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar. As dit maar al was. Casper het egter sy afskuwelike turkoois kasarm ook aan hulle bemaak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie M-baaiers glo dit moet platgeslaan word, maar vir die Calitze kan dit dalk net uitkoms bied. As hulle die kasarm leefbaar maak, kan hulle dalk die onlangse verlede ontvlug.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJo kan 'n verhouding wat haar finansieel en emosioneel geruïneer het, verwerk. Sue kan ontsnap aan al haar eks-lovers. Nan kan oor die skok kom dat sy afgelê is. En Jeannie kan wegkom van die Maidens of Sappho.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar op Maanschijnbaai haal die verre verlede hulle in. Want daar is iemand wat reken Casper se erfenis kom die Calitz-slette nie toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chanette+Paul\" class=\"contributor-link\"\u003eChanette Paul\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maanschijnbaai\" class=\"contributor-link\"\u003eMaanschijnbaai\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chanette Paul,Maanschijnbaai","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47395119464611,"sku":"9781779860620","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779860620_ff6d1a09-3a06-4971-82e9-86f3f167594b.jpg?v=1776805010","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779860620","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}