{"product_id":"9781779870087","title":"Hawe vir haar hart","description":"\u003cp\u003eDie volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir 'n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op 'n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet. Daar ontmoet sy 'n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná 'n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat 'n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie ... Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tosca+de+Villiers\" class=\"contributor-link\"\u003eTosca de Villiers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+FEBRUARIE+2024\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA FEBRUARIE 2024\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tosca de Villiers,ROMANZA FEBRUARIE 2024","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381244870819,"sku":"9781779870087","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779870087_a8a0b6e4-6667-4d68-b30c-2826cb93cc9a.jpg?v=1776585166","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779870087","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}