{"product_id":"9781779870247","title":"Toe gebeur Vegas","description":"\u003cp\u003ePredikantsdogter Vanessa Sonnekus gaan op 'n wilde Las Vegaswegbreek en word een oggend met die v olgende skokbesef wakker: Nie net het sy per ongeluk by haar verloofde se beste vriend geslaap nie, maar blykb aar ook met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hier van onthou nie. Tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Terselfdertyd wil sy nie dat een aand se swak oordeel haar voorgenome huwelik met Neil in die wiele ry nie. En wat van Luhan en Neil se vriendskap? Vanessa en Luhan kom albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ren%C3%A9+van+Zyl\" class=\"contributor-link\"\u003eRené van Zyl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+JUNIE+2024\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA JUNIE 2024\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"René van Zyl,ROMANZA JUNIE 2024","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381328855203,"sku":"9781779870247","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779870247_685bb372-837e-476a-b945-daf573b24e4e.jpg?v=1776585232","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779870247","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}