{"product_id":"9781779870278","title":"Die willewragtig langsaan","description":"\u003cp\u003eNá die trauma van ʼn onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel. Sy gebruik ʼn deel van die opbrengs om ʼn lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy ʼn krimi wil skryf. Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman, Stefan Koeglenberg. Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy ná hierdie voorval “die willewragtig langsaan”. ʼn Wapenstilstand en versigtige vriendskap ontwikkel tussen hulle, maar Stefan sukkel om die dood van sy vrou en hul seuntjie te verwerk en sluit sy hart vir ʼn kans op nuwe geluk. Die liefde loop egter sy eie pad en het die vermoë om selfs die diepste seer te genees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bets+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eBets Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+JANUARIE+2024\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA JANUARIE 2024\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bets Smith,ROMANZA JANUARIE 2024","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381214625955,"sku":"9781779870278","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779870278_3dba9e41-1109-41ac-8e65-2a50203aa962.jpg?v=1776585244","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779870278","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}