{"product_id":"9781779880024","title":"Lewensgids vir Vroue","description":"\u003cp\u003eLewensgids vir vroue is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied geestelike en praktiese wysheid en raad wat aanklank by vroue van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens.  Aletté-Johanni gesels met haar lesers soos 'n goeie vriendin oor geloof, verhoudings, finansies, die huwelik, werk, identiteit, ouerskap en die dinamika tussen gesinslede. Die inhoud neem eietydse vroue se leefstyl en situasies in ag en is 'n wonderlike gids vir elke fase van 'n vrou se lewe. Die Lewensgids vir vroue is 'n uitstekende geskenk vir adolessente, studente, verloofdes, pasgetroudes, vriendinne, susters, eggenote en mense met volwasse kinders. Daar is ook 'n soortgelyke Lewensgids vir mans beskikbaar wat geskryf is deur Aletté-Johanni se man, Heinz Winckler.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alett%C3%A9-Johanni+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eAletté-Johanni Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lewensgids\" class=\"contributor-link\"\u003eLewensgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Aletté-Johanni Winckler,Lewensgids","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382499655843,"sku":"9781779880024","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779880024_1effc1ea-1685-4164-a724-1a36eff48de9.jpg?v=1776585722","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779880024","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}