{"product_id":"9781779880048","title":"Lewensgids vir Mans","description":"\u003cp\u003eLewensgids vir mans is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied geestelike en praktiese wysheid en raad wat aanklank by mans van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe en uitdagings in mans se daaglikse lewens.  Heinz gesels met sy lesers soos 'n goeie vriend oor geloof, verhoudings, finansies, die huwelik, werk, identiteit, ouerskap en die dinamika tussen gesinslede. Die inhoud neem eietydse mans se leefstyl en situasies in ag en is 'n wonderlike gids vir elke fase van 'n man se lewe. Die Lewensgids vir mans is 'n uitstekende geskenk vir adolessente, studente, verloofdes, pasgetroudes, vriende, broers, eggenote en mense met volwasse kinders. Daar is ook 'n soortgelyke Lewensgids vir vroue beskikbaar wat geskryf is deur Heinz se vrou, Aletté-Johanni Winckler.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Heinz+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eHeinz Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lewensgids\" class=\"contributor-link\"\u003eLewensgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heinz Winckler,Lewensgids","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382501392547,"sku":"9781779880048","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779880048_2ed47615-dde7-492b-8af0-307bd3ba7c96.jpg?v=1776585726","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779880048","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}