{"product_id":"9781779880321","title":"Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale","description":"\u003cp\u003eKortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaar sit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe te laat besin, en jou wegvoer na ander tye en plekke.\u003cbr\u003eStories vir die siel: Inspirerende kortverhale is 'n unieke versameling van kortverhale en saamgestel uit bydraes van bekende skrywers, asook verskeie debuutskrywers. Laasgenoemde het deelgeneem aan die LUCA kortverhaalkompetisie wat daarop gerig was om aspirantskrywers blootstelling te gee.\u003cbr\u003eDie resultaat is 'n verskeidenheid van uiteenlopende stories wat om geloof wentel met die doel om hoop en lig vir die leser te bring.\u003cbr\u003eIn Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale skuur debuutskrywers skouers met gevestigde name soos dié van Maretha Maartens, Bettina Wyngaard, Jeanette Ferreira, Elsa Winckler, Stefaans Coetzee, Louise Viljoen, Elize Parker, Tertius Janse van Rensburg, Hannes Barnard, Jeanette Stals, Malene Breytenbach, Jaco Versfeld, Alexa Steyn en Lizelle von Wielligh.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Verskeie+skrywers\" class=\"contributor-link\"\u003eVerskeie skrywers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Verskeie skrywers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382846931107,"sku":"9781779880321","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779880321_b0b55510-8426-4bdf-b0c3-46348f14bf07.jpg?v=1776585780","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779880321","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}