{"product_id":"9781779880369","title":"Ben en die groot konsert","description":"\u003cp\u003eIn die nuutste boek in die gewilde Ben-reeks, hou Ben se skool ’n groot konsert. Ben moet die hoofrol speel, maar hy voel bang en skaam. Wat as almal vir hom lag? Gelukkig het sy maatjie vir hom goeie raad!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003ci\u003e- Ben en die groot konsert\u003c\/i\u003e is die vyfde boek in die gewilde Ben-reeks deur Zuléka Smit.\u003cbr\u003e- Die Ben-reeks het al drie ATKV-Woordveertjies verower.\u003cbr\u003e- Zuléka Smit is bekend vir haar Facebook-blad, \u003ci\u003eUit die pen van ’n mamma en juffrou\u003c\/i\u003e.\u003cbr\u003e- Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en tuis, en sal help om gesprekke met jong kinders te begin oor vrese, selfvertroue en hoe om situasies met ’n positiewe gesindheid aan te pak.\u003cbr\u003e- Die storie bevat Christelike temas en waardes en is realisties aangesien die skrywer self ’n onderwyseres is.\u003cbr\u003e- Johann Strauss se pragtige illustrasies maak hierdie reeks uiters besonders.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zul%C3%A9ka+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eZuléka Smit\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zuléka Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916215599267,"sku":"9781779880369","price":171.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779880369.jpg?v=1784733794","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779880369","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}