{"product_id":"9781779880604","title":"Hospitaal Weltevreden","description":"\u003cp\u003eAnna-Mart is 'n noodeenheid spesialis en ken die lang gange van Hospitaal Weltevreden goed. Sy en haar ma, Beatrice, is bekommerd want haar broers is met verkeerde vriende deurmekaar. Hulle het maande terug van die twee gehoor. Uit die bloute arriveer 'n pasiënt by ongevalle vanuit haar verlede. Jacques Fourie laat weer eens haar hart klop soos hy destyds op skool gedoen het, al het sy hom nooit vertel hoe sy voel nie ... Louise Tredoux is Anna-Mart se boesemvriendin en 'n onkoloog wat in wetenskap en niks anders glo nie - totdat Petro met haar groot juk en nog groter geloof by haar spreekkamer instap en in Louise se swart-op-wit logika kom rondkrap. En dan is daar Rentia le Roux, die geskeide sielkundige met twee kinders en die interessante pasiënt, Shawn, wat van een verhouding na 'n ander rond fladder. Is dit van hom wat sy skielik romantiese geskenke kry, of kom dit van die aantreklike Dr Marloux Pienaar?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riaan+Grobler\" class=\"contributor-link\"\u003eRiaan Grobler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riaan Grobler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382537011363,"sku":"9781779880604","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779880604_b8e673c4-8c51-4eb8-b75b-9dd02f592460.jpg?v=1776585820","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779880604","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}