{"product_id":"9781779881243","title":"Lea en die groot konsert","description":"\u003cp\u003eIn die nuutste boek in die gewilde Lea-reeks wat kinders opbou en motiveer, hou Lea se skool ’n groot konsert. Sy moet voor die hele skool sing en dans, maar wat as sy ’n fout voor almal maak? Gelukkig weet haar Mamma en boetie Ben hoe om haar te help!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- \u003ci\u003eLea en die groot konsert\u003c\/i\u003e is die derde boek in die gewilde Lea-reeks deur Zuléka Smit.\u003cbr\u003e- Lea beleef soortgelyke ervaringe as haar boetie, Ben, in die Ben-reeks, wat al drie ATKV-Woordveertjies verower het.\u003cbr\u003e- Zuléka Smit is bekend vir haar Facebook-blad, \u003ci\u003eUit die pen van ’n mamma en juffrou.\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e- Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en tuis, en sal help om gesprekke met jong kinders te begin oor vrese, selfvertroue en hoe om situasies met ’n positiewe gesindheid aan te pak.\u003cbr\u003e- Die storie bevat Christelike temas en waardes en is realisties aangesien die skrywer self ’n onderwyseres is.\u003cbr\u003e- Johann Strauss se pragtige illustrasies maak hierdie reeks uiters besonders.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zul%C3%A9ka+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eZuléka Smit\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zuléka Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916215566499,"sku":"9781779881243","price":171.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779881243.jpg?v=1784733862","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779881243","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}