{"product_id":"9781779881762","title":"My gunsteling gebedsjoernaal","description":"\u003cp\u003eMy gunsteling gebedsjoernaal is 'n pragtige metgesel vir jou stiltetyd, met handige notas oor gebed gebaseer op die Woord. Hierdie joernaal moedig nadenke oor dankbaarheid, voorbidding, gebedsversoeke en Bybelverse aan om die leser tot 'n dieper verhouding met die Here te lei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet elegante blomontwerpe, 'n SOS Skrifgids, 'n lys van gebede uit die Bybel en plek om beantwoorde gebede aan te teken, sal hierdie kreatiewe joernaal gelowiges inspireer en motiveer in hul daaglikse gesprekke met God.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBeleef hernude hoop, vrede en doelgerigtheid terwyl jy jou gebedslewe verkwik en die herstellende krag van gebed ervaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie joernaal is die ideale geskenk vir jouself of 'n geliefde.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.” - Jeremia 29:12-13\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+LUCA\" class=\"contributor-link\"\u003eLUCA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"LUCA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830987341987,"sku":"9781779881762","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779881762.jpg?v=1782997371","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779881762","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}