{"product_id":"9781834928029","title":"Mynskag","description":"\u003cp\u003eDouw het in die tronk met iemand gesels wat baie geld gemaak het met ontvoerings. Die probleem ontstaan as 'n losprys ontvang word. Dis die plek waar die polisie vir jou kan wag.\u003cbr\u003eHy het baie tyd gehad om sy plan te vervolmaak en as jy nooit 'n losprys vra nie, behoort jy nooit gevang te word nie.\u003cbr\u003eHy moes 'n span in diens neem om te help met die ontvoerings. Hulle het 'n ooreenkoms dat die kontrak na ses maande verstrek en dan sal hulle betaal word.\u003cbr\u003eDie tyd kom nader en dit wat Douw ten alle koste wou vermy, is skielik onafwendbaar. Hy sal 'n losprys moet vra.\u003cbr\u003eSy span wat gekies is vir hulle onverskrokkenheid, gaan hom nie hof toe sleep as hy nie kan betaal nie. Hulle gaan hom skag toe sleep en daar waar hulle die ontvoerdes met geweld oorreed het om van hulle geld afstand te doen, sal hy aan sy einde kom -op 'n manier, waaraan hy nie wil dink nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+de+Nysschen\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan de Nysschen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan de Nysschen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376615932067,"sku":"9781834928029","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781834928029_e3d51d25-ce4b-41ae-96e7-0dafdb6d60b8.jpg?v=1776599114","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781834928029","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}