{"product_id":"9781868422920","title":"Die geheim","description":"\u003cp\u003eDié boek wat die wêreld op loop het, is nou in Afrikaans beskikbaar. Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons. Fragmente van Die Geheim is gevind in tradisionele verhale, literatuur, gelowe en filosofieë deur die eeue heen. Die handjievol mense wat die krag van Die Geheim ontdek het, het bekend geword as die mees uitsonderlike mense wat nog ooit gelewe het. Onder hulle was: Plato, Da Vinci, Galileo en Einstein. Nou word Die Geheim met die hele wêreld gedeel. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rhonda+Byrne\" class=\"contributor-link\"\u003eRhonda Byrne\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rhonda Byrne","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375626305699,"sku":"9781868422920","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868422920_81124d44-b7bf-4c79-862c-354b22ad8b36.jpg?v=1776603764","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868422920","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}