{"product_id":"9781868427901","title":"Recce-resepte: Vir kos, die bos, die lewe","description":"\u003cp\u003eAs die Recces die dag in die bos in stap, slaan die luislange, die aasvoëls en selfs die leeus op die vlug. Wat jy kan vang, kan jy eet, sê dié manne.\u003cbr\u003eRecce-resepte vir kos, die bos, die lewe is vol tong-in-die-kies resepte en stories oor die Recces se ervarings gedurende die Grensoorlogjare en tot 1997. Die boek plaas jou in die skoene van hierdie legendariese en geheimsinnige Spesiale Magte-operateurs.\u003cbr\u003eOntdek wat dit verg om vir weke aaneen uit 'n rugsak te leef, hoe om te oorleef op dit wat die natuur verskaf en selfs hoe om 'n leeu kaalhand van 'n karkas te verjaag. Aasvoëlsop, enigiemand? Of wat van vlieënde vis vir voorgereg met gebraaide luislang vir hoofgereg?\u003cbr\u003eDie stories oor hul waaghalsige operasies gedurende die eerste 25 jaar van die Spesiale Magte vat jou van Durban na Langebaan en deur Phalaborwa na die res van Afrika en selfs Rusland.\u003cbr\u003eHulle verklap boonop hul unieke filosofie - bly in die oomblik, pas aan en doen jou ding!\u003cbr\u003eOf staan opsy, want die Recces kom verby.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Douw+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eDouw Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Justin+Vermaak\" class=\"contributor-link\"\u003eJustin Vermaak\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Douw Steyn,Justin Vermaak","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375845458083,"sku":"9781868427901","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868427901_541ef677-0f52-4c76-b224-5a698bb956e3.jpg?v=1776604315","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868427901","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}