{"product_id":"9781868428137","title":"Dankie Generaal","description":"\u003cp\u003eHierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare foto's uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy 'speurtogte' as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy 'n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie foto's bied 'n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die foto's vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare. Van die dagboek van 'n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nico+Moolman\" class=\"contributor-link\"\u003eNico Moolman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nico Moolman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376612294819,"sku":"9781868428137","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868428137_8271809e-8c46-4f2b-ae9c-84a2273456d0.jpg?v=1776604364","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868428137","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}