{"product_id":"9781868901203","title":"Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands","description":"\u003cp\u003eHoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands 'n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings vir die woord tafel nie- een in 'n afdeling Nederlands-Afrikaans en een in 'n afdeling Afrikaans-Nederlands nie: die gebruiker soek die woord tafel net op één plek en sien daar die ooreenkomste (bv. die tafel dek versus de tafel dekken) en die verskille (bv. die tafel afdek versus de tafel afruimen) in albei tale. In die vaktaal word gesê dat die twee tale geamalgameer is; die woordeboekartikels uit albei tale is letterlik saamgevoeg en saamgesmelt. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pharos\" class=\"contributor-link\"\u003ePharos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pharos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375634170019,"sku":"9781868901203","price":1350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868901203_3cd0318a-53cc-4dad-b52f-af769f5988c2.jpg?v=1776605128","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868901203","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}