{"product_id":"9781868902309","title":"Pharos Klein woordeboek Afrikaans-Engels \/ Engels-Afrikaans","description":"\u003cp\u003e2025 uitgawe,\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie handige tweetalige woordeboek, wat klein genoeg is om oral saam te dra, is reeds dekades lank 'n wenner - 'n kitsnaslaanwerk wat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat relevant is vir die huidige Suid-Afrika bevat. Duisende keusewoorde, amper-sinonieme, afleidings en samestellings maak die woordeboek uiters bruikbaar. As riglyn vir die regte uitspraak van woorde word die hoofklem vir die trefwoorde sowel as die afleidings en samestellings gegee.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf amptelike tale kan vinnig agterin nageslaan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaklik om te gebruik\u003cbr\u003eKompak\u003cbr\u003eVinnige vertalings\u003cbr\u003eAfkortingslys\u003cbr\u003eSA se provinsies en amptelike tale\u003cbr\u003eTaalleiding\u003cbr\u003eHoofklem\u003cbr\u003eVerlede tyd van werkwoorde\u003cbr\u003eMeervoude\u003cbr\u003eTrappe van vergelyking\u003cbr\u003eHomonieme\u003cbr\u003eSinonieme\u003cbr\u003eSamestellings en afleidings\u003cbr\u003eVaste uitdrukkings en frases\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pharos\" class=\"contributor-link\"\u003ePharos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pharos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375633350819,"sku":"9781868902309","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868902309_0a56bb4d-9e21-44a7-a10d-ee1fb37a2db5.jpg?v=1776605234","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868902309","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}