{"product_id":"9781868902385","title":"Pharos Blokraai-Antwoorde","description":"\u003cp\u003eHierdie vierde, hersiene uitgawe van die gewilde naslaanbron vir liefhebbers van Afrikaanse blokraaisels, Moeggesoek is nou getiteld Pharos Blokraai­antwoorde. Die nuwe uitgawe is volledig herbewerk, en nuwe subkategorieë is ingesluit. Oplossings vir duisende internasionale en plaaslike feite is alfabeties volgens sewe temas gerangskik: Algemene kennis, Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport en skoonhede.\u003cbr\u003eDie gids is in 'n handige formaat en gebruikersvriendelik, wat daartoe bydra om maklik daardie ontwykende antwoorde op die leidrade in jou Afrikaanse blokraaisel te vind. So, as jy die naam van 'n vulkaan in Antartika wil weet, of dalk die naam van 'n sanger wat deel was van die Beatles, die vorige staatshoof van Viëtnam of die naam van een van die maangode, het jy die Pharos Blokraai­antwoorde nodig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pharos\" class=\"contributor-link\"\u003ePharos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adri+Burger\" class=\"contributor-link\"\u003eAdri Burger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pharos,Adri Burger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524269818019,"sku":"9781868902385","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781868902385_53f10374-1b6c-4b73-8bf3-fc0c29256d30.jpg?v=1776605246","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868902385","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}