{"product_id":"9781868902590","title":"Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary","description":"\u003cp\u003eDie gewilde **Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek** is 'n omvattende hulpmiddel wat ontwerp is vir leerders van Afrikaans en Engels.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie woordeboek is grondig hersien en nuwe woorde en frases van die afgelope dekade is bygevoeg. Dit bevat sowat 12 000 trefwoorde met vertalings en voorbeelde, asook 8 000 afleidings met vertalings. Die woordeboek is geskik vir leerders wie se moedertaal of addisionele taal Afrikaans of Engels is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e**Gebruikers kry leiding oor:**\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Woordverdeling en klem\u003cbr\u003e* Volledige woordsoorte\u003cbr\u003e* Verbuigings: trappe van vergelyking, attributiewe vorm, meervoud, verkleinwoorde, deeltjiewerkwoorde en verlede tyd\u003cbr\u003e* Verskillende betekenisse met vertalings en voorbeeldsinne\u003cbr\u003e* Sinonieme, antonieme, homonieme en homofone\u003cbr\u003e* Woordfamilies (afleidings) met woordsoorte en vertalings\u003cbr\u003e* Frases en uitdrukkings\u003cbr\u003e* Inligtingskassies met inligting oor spelling en taalgebruik\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Bylaag met idiome en spreekwoorde maak dié woordeboek 'n alles-in-een-naslaanbron.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pharos\" class=\"contributor-link\"\u003ePharos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pharos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830987931811,"sku":"9781868902590","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781868902590.jpg?v=1782998722","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781868902590","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}