{"product_id":"9781869190149","title":"As die son kom oogknip","description":"\u003cp\u003eWanneer die son verduister, staan mense stil om na te dink oor lig en donker. So word daar oor veel meer as hierdie natuurlike verskynsel besin. Sinisme en humor bly nie agterwee nie maar die groot gedagte skyn weemoed en verwondering te wees. In hierdie 94 gedigte praat bekende digters en debutante saam; prosaskrywers, joernaliste, musikante en ander openbare figure waag hulle hand aan die poesie. Die resultaat is ’n sonderlinge verkenning van die kreatiewe kragte wat vaardig raak wanneer die natuur sy heerskappy bevestig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Olivier+(Samesteller)\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Olivier (Samesteller)\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Olivier (Samesteller)","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375683322019,"sku":"9781869190149","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869190149_7cb7d1ab-2b3f-4a21-b629-b6ee2637810f.jpg?v=1776605465","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869190149","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}