{"product_id":"9781869190354","title":"Suburbia","description":"\u003cp\u003eKoos Kombuis - die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstem - is ook die digter André Letoit. \u003cbr\u003e'Ek sal nooit vergeet hoe opgewonde ek was toe ek die dag my eerste gepubliseerde boek ... deur die pos ontvang het nie,' skryf Koos Kombuis oor Suburbia se eerste druk. 'n Jaar voor daardie heuglike dag is die voornemende digter egter deur 'n uitgewery aangeraai om 'nooit weer publikasie [te] oorweeg nie' en net te 'skryf vir ... terapie'.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Koos+Kombuis\" class=\"contributor-link\"\u003eKoos Kombuis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Koos Kombuis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375638888611,"sku":"9781869190354","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869190354_7ede3460-5946-4915-a85b-e800dba4231c.jpg?v=1776605552","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869190354","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}