{"product_id":"9781869190583","title":"Die Plaag","description":"\u003cp\u003eDie plaag is tegelykertyd reisverhaal, avontuurverhaal, speurverhaal, natuurkundige artikel, letterkundige studie en historiese ondersoek. Die skrywer - 'n Belgiese joernalis - reis na Suid-Afrika op soek na die 'dowwe spoor' van Eugene Marais, en word uiteindelik met veel meer as dooie historiese gegewens beloon. Die Nederlandse uitgawe van Die Plaag het die Debuutprijs vir 2002 verower en was op die kortlys van die Gouden Uil-literatuurprys vir 2002. Die vertaling van Van Reybrouck se Nederlandse teks in Afrikaans deur die bekende digter en omroeper doktor Daniel Hugo is 'n onmisbare toevoeging tot Afrikaanse lesers se kennis van die merkwaardige Eugene Marais se lewe. Hiermee word kultuurgoedere wat deur 'n Vlaming nagespoor en opgeteken is as 't ware huis toe gebring.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+David+van+Reybrouck\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid van Reybrouck\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"David van Reybrouck","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523986735267,"sku":"9781869190583","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869190583_e80bd3d8-85c9-43bb-abaa-4708fc15fe16.jpg?v=1776605650","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869190583","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}