{"product_id":"9781869191153","title":"Slaapgids vir babas en peuters","description":"\u003cp\u003eErica Neser het meer as 'n dekade se ervaring as borsvoedingkonsultant en babamasseringinstrukteur en het deur die jare n spesiale belangstelling in babas se slaappatrone ontwikkel  op professionele en persoonlike vlak. Hierdie gids het begin as n artikel van twee bladsye vir die moeders by haar klinieke, en het aanhou groei namate sy oor die jare meer en meer geleer het oor slaap. 'My doel met die gids is om jou n keuse van metodes en opinies te gee, sodat jy kan besluit wat die beste vir jou baba gaan werk. Ek het probeer om dit vol te laai met praktiese, sensitiewe en babavriendelike raad, maar dit steeds in n maklik leesbare formaat te hou (iemand het gese: n mens moet dit met moee oe in die halfdonker kan lees!).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erica+Neser\" class=\"contributor-link\"\u003eErica Neser\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erica Neser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523828531363,"sku":"9781869191153","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869191153_98a9cf20-426b-4c01-9b23-c7686eea712f.jpg?v=1776605910","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869191153","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}