{"product_id":"9781869191900","title":"Braakland van die bose","description":"\u003cp\u003e'Ou seun, wat jy vanaand gesien het, is 'n vloek, 'n verskriklike vloek wat oor iemand en dit wat aan hom behoort, uitgespreek is. Maar oor wie? Ek dink ek weet. Dalk weet ek ... maar wat jy hier gesien het, het jy nie gesien nie. Jy seg dit vir g'n mens nie, nie as jy jou lewe liefhet nie. En sy - sy wat jy hier gesien het, vergeet van haar. Jy het haar nie hier gesien nie. Bly net uit haar pad uit, vir nou en vir altyd. . Sy ... sy's 'n heks, hoor jy? Sy's die dood vir jou. '\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+H.S.+van+Blerk\" class=\"contributor-link\"\u003eH.S. van Blerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"H.S. van Blerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523838820515,"sku":"9781869191900","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869191900_b45150ef-422e-4ccd-84e9-ce9f016b3180.jpg?v=1776606227","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869191900","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}