{"product_id":"9781869192457","title":"Klip en klei","description":"\u003cp\u003eKlip en klei is 'n herdruk van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld se bekendste en mees geliefde opstelle. Hy skryf op 'n meesleurende en dikwels humoristiese manier oor konkrete dinge en die betekenis wat hulle vir ons lewens het. In die eerste opstel, 'Oor huise', beskryf hy hoe hy self 'n huis van klip in die Kouga gebou het. So 'n huis moet by die bewoners daarvan pas, beweer Versfeld, en dit hang af daarvan of jy met jouself tuis is. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marthinus+Versfeld\" class=\"contributor-link\"\u003eMarthinus Versfeld\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marthinus Versfeld","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375646621859,"sku":"9781869192457","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869192457_d08ea4c7-13a7-41d6-a224-ea898444b9df.jpg?v=1776606424","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869192457","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}