{"product_id":"9781869192518","title":"Wat doen mense elke dag","description":"\u003cp\u003eWat doen mense elke dag? Richard Scarry se innoverende leer-en-speelboek beeld mense uit in hulle werksomgewings. Op 'n prettige wyse word daar geleer oor beroepe en wat dit presies behels.\u003cbr\u003eWat doen 'n bakker? Hoe word brood gebak? Wie bou paaie? Hoe teer hulle die pad? Verder kan honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge geleer word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie woorde word gegroepeer volgens tema sodat die kind op 'n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wêreld kan uitbrei. 'n Plesier vir oud en jonk!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Richard+Scarry\" class=\"contributor-link\"\u003eRichard Scarry\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Richard Scarry","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375646818467,"sku":"9781869192518","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869192518_f821a699-7fb3-4c46-a937-bed57932a22b.jpg?v=1776606448","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869192518","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}