{"product_id":"9781869192570","title":"Swerwer op die sonpad","description":"\u003cp\u003eW.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In 'n Swerwer op die sonpad vertel hy twee verhale gelyktydig: sy reis deur Angola tydens die herdenking van die Dorslandtrek én die geskiedenis van daardie epiese tog. Sy lewendige verteltrant laat dié veelbewoë stuk geskiedenis uit die stof van ou geskrifte opstaan. Hy voer ook talle onderhoude met Dorslandtrekkers en hulle kinders wat hy woord vir woord weergee in elkeen se unieke, sappige Afrikaans.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+W.A.+de+Klerk\" class=\"contributor-link\"\u003eW.A. de Klerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"W.A. de Klerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523839705251,"sku":"9781869192570","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869192570_7506ac3a-04e2-429e-bfd3-86e9803ab584.jpg?v=1776606479","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869192570","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}