{"product_id":"9781869192969","title":"Die panorama in my truspieël","description":"\u003cp\u003e'n Vernuftige ontginning van woorde en woordbetekenisse, 'n aweregse sin vir humor en 'n ongewone kyk op die wêreld rondom ons kenmerk Daniel Hugo se poësie. \u003cbr\u003eDie spel met woorde val in hierdie bundel ook op, soos in die gedig 'Naguil', waar die oorspronklike betekenis van die uitdrukking opgeroep en nuut ingeklee word. In 'Kokon' en 'Huwelik' weer word die werkwoord 'spin' se verskillende betekenismoontlikhede ondersoek en word katte, spinnekoppe, sywurms én vroue met mekaar verbind.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniel+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniel Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniel Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375650095267,"sku":"9781869192969","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869192969_dc65b91f-0b5e-41d8-a5e2-5ecf473381c3.jpg?v=1776606648","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869192969","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}