{"product_id":"9781869192983","title":"Veldwagter","description":"\u003cp\u003eHarry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste 'eerste' veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe (eerste uitgawe 1967) is dit tyd vir Kirkman om sy beroep neer te lê, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Daar was die ysingwekkende oomblikke toe hy, nog swak van 'n hewige malaria-aanval, die mensvreterleeu gaan voorsit het, min wetende dat die mensvreter net treë van sy voertuig se oop deur af reeds vir hom wag ... \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hannes+Kloppers\" class=\"contributor-link\"\u003eHannes Kloppers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hannes Kloppers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375650193571,"sku":"9781869192983","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869192983_704b86e8-d933-4424-b9bf-f7370c29afd9.jpg?v=1776606658","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869192983","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}