{"product_id":"9781869193218","title":"Tafel vir twee","description":"\u003cp\u003e'As 'n boom in 'n bos val, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog steeds 'n geluid?' lui die reeds geykte gesegde. As ek nie 'n naam het nie, bestaan ek dan werklik? Wie is ek sonder die mense wat my definieer? As ek anders optree as wat verwag word - is dit ek wat verkeerd is, of die verwagting? Dis van die vrae wat Ilse van Staden sonder pretensie en met fyn aanvoeling vir karakter in Tafel vir twee ondersoek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ilse+van+Staden\" class=\"contributor-link\"\u003eIlse van Staden\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ilse van Staden","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375650914467,"sku":"9781869193218","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869193218_4f9326ac-a475-41f6-97b4-58fa774e7f62.jpg?v=1776606755","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869193218","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}