{"product_id":"9781869193263","title":"Ysterklou die ongelukkige seerower","description":"\u003cp\u003eYsterklou, kaptein van die seerowerskip Die Verwarde Meermin, is berug onder al die seerowers in die hele wereld. Hy is berug nie omdat hy baie dapper is, of baie slim is, of selfs baie boosaardig is nie. Die rede hoekom al die ander seerowers oor hom praat (en....laat ons nou eerlik wees...vir hom lag), is omdat Ysterklou die grootste ongeluksvoel is.\u003cbr\u003eYsterklou en sy suksesvolle, sjarmante en slim broer, Silwerswaard, is albei op soek na 'n skat. 'n Skat wat hulle pa aan hulle nagelaat het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anel+Mare\" class=\"contributor-link\"\u003eAnel Mare\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anel Mare","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523841933475,"sku":"9781869193263","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869193263_a7df7cb3-2543-4e1f-858a-e39b1c7b42c5.jpg?v=1776606784","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869193263","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}