{"product_id":"9781869193454","title":"Baie melk en twie sykers","description":"\u003cp\u003eVir sommige is Ravensmead in die Kaap die gatkant van onse wêreld. Vir ander - soos Anastasia de Vries - hul komvandaanplek, speelplek en droomplek. Hul hartsgronde. Want dis hier in die Lane waar oud en jonk om 'n ghellie kan staan en kan stukke sny; kan lag en kan ghai en kan leef. \u003cbr\u003eJy moet hier gebore word om te verstaan hoe jou hart teen jou ribbes begin skop as jy op Vlaktegrond uitstap en hoe jou 'jippe somma so in die loop saam die een-vir-jou-een-vir-my ritme van die Vlaktevrou se lyf optel ...' Hier word baie gehuil, maar nog meer gelag - want waar mooi en onmooi half onverskillig deurmekaargeklits is, daar gebeur die lewe.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anastasia+De+Vries\" class=\"contributor-link\"\u003eAnastasia De Vries\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anastasia De Vries","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523828596899,"sku":"9781869193454","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869193454_917ebadd-7cb9-4928-b738-21cd38069d08.jpg?v=1776606873","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869193454","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}