{"product_id":"9781869193492","title":"Oproep van die kabouters","description":"\u003cp\u003eVier jaar na die verskyning van hul eerste kabouterboek, Die lewe en werke van kabouters, ontvang Rien Poortvliet en Wil Huygen 'n dringende boodskap uit Lapland:\u003cbr\u003eKom! Ons het ernstige sake om te bespreek! Die boodskap kan net van kabouters kom en die ysige winterweer ten spyt, laat die twee vriende nie die sneeu onder hul voete smelt nie. \u003cbr\u003eWat sou die kabouters wou bespreek? En hoe sal mense hulle kan help? \u003cbr\u003eSaam met die outeurs word die leser weggevoer op 'n tog van meer as 3000 km oor land met  'n takbokslee, deur die lug in 'n reuseballon en oor die ysvelde van die Noordpool saam met 'n jeti  tot die doel van die kabouters se dwingende oproep uiteindelik aan hulle openbaar word: Dat die mens die aarde gaandeweg verwoes en sal moet briek aandraai as hy hoegenaamd nog sy wonderlike leefwereld wil behou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wil+Huygen\" class=\"contributor-link\"\u003eWil Huygen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wil Huygen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375651766435,"sku":"9781869193492","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869193492_c529aa65-7e58-44ba-8979-4edf095d1059.jpg?v=1776606887","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869193492","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}