{"product_id":"9781869194178","title":"Die Otters Skateiland van die Seychelles 6","description":"\u003cp\u003eDie drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van 'n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel ...  \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cor+Dirks\" class=\"contributor-link\"\u003eCor Dirks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cor Dirks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375654682787,"sku":"9781869194178","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869194178_df7b909c-1963-41ab-aec3-70d40a7a49f1.jpg?v=1776607165","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869194178","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}