{"product_id":"9781869194291","title":"Kaalvoet","description":"\u003cp\u003eIn die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: 'Moet ek skryf oor die liefde \/ Moet ek skryf oor politiek \/ Oor die menslike kondisie \/ Oor ons blou planeet se siek?' Dit is ook dan juis wat sy doen - haar vlymskerp lirieke ondersoek hierdie temas op 'n meesterlike wyse. Alhoewel Amanda op die verhoog 'n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek 'n slag kan slaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Amanda+Strydom\" class=\"contributor-link\"\u003eAmanda Strydom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Amanda Strydom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375655207075,"sku":"9781869194291","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869194291_ef3481b2-9b3c-44a4-bb78-6a3981bb7955.jpg?v=1776607217","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869194291","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}