{"product_id":"9781869194475","title":"Johnny is nie dood nie","description":"\u003cp\u003e'Ons vier 'n wonderlike tyd wat goddank verby is.' \u003cbr\u003eVier vriende hou 'n partytjie kort ná Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die Voëlvry-toer herleef. Hulle was deurdrenk van die protesmusiek van Kerkorrel, André Letoit en Bernoldus Niemand. Toe was hulle jonk, dronk en rebels. Nou is hulle voorstedelik en ontnugter. Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog 'n raaisel - iets wat al vier steeds ná al die jare teister.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malan+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eMalan Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malan Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375655796899,"sku":"9781869194475","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869194475_ead0a7e6-0d7f-4de0-9e95-9ee486cdc6d5.jpg?v=1776607305","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869194475","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}