{"product_id":"9781869194567","title":"Tikkop","description":"\u003cp\u003eTikkop is 'n roman oor verraad, maar ook oor vriendskap en die liefde vir 'n taal en 'n land. Dit vertel die geskiedenis van die twee blanke mans - die Nederlander, Mulder, en die Suid-Afrikaner, Donald, - wat as studente betrokke geraak het by die internasionale verset teen die Apartheid. Na veertig jaar hernu hulle weer hul vriendskap en verken hulle hul gevoelens van weleer: daar is 'n gedeelde liefde, vriende wat verraai is en ideale wat verloën is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adriaan+van+Dis\" class=\"contributor-link\"\u003eAdriaan van Dis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Adriaan van Dis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523845210275,"sku":"9781869194567","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869194567_316e9eee-aef5-4454-8562-f9b6d9fe142f.jpg?v=1776607353","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869194567","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}