{"product_id":"9781869194703","title":"Die Uile in die Kalahari 05","description":"\u003cp\u003eDie lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig ...\u003cbr\u003ePhilip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur 'n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cor+Dirks\" class=\"contributor-link\"\u003eCor Dirks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Uile\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Uile\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cor Dirks,Die Uile","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375656386723,"sku":"9781869194703","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869194703_8dd41019-fcdf-4e80-95e5-21caae202514.jpg?v=1776607414","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869194703","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}