{"product_id":"9781869195069","title":"Clarence van Buuren - Die man agter die donkerbril","description":"\u003cp\u003eClarence Gordon van Buuren is in 1957 skuldig bevind aan die moord op Myrna Joy Aken en tereggestel. Hy hy tot op die einde skuld ontken. Die saak was opspraakwekkend om verskeie redes. Daar was beweer dat 'n siener die lyk na 'n seance opgespoor het. Daar was aanduidings van 'n seksuele verhouding tussen Van Buuren en Aken. En daar was seksuele verminking van die lyk.\u003cbr\u003eVroue het buite die hof in lang rye gewag om die verhoor by te woon en het mekaar vertrap wanneer die deure oopgegaan het. Van Buuren het met van hulle flirteer tydens die verhoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Marnewick\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Marnewick\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Marnewick","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375699411107,"sku":"9781869195069","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869195069_06b5c498-f433-409d-bbe3-423def3c3209.jpg?v=1776607507","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869195069","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}