{"product_id":"9781869195083","title":"Die voeltjies se ABC","description":"\u003cp\u003eIn hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op 'n baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat hy die voëltjie iets sê en doen; een drink 'n glas leeg en breek 'n wind op (Burp!), 'n ander sit rustig op 'n tak tot 'n appel op sy kop val (Doink!), en ander voëltjies eet wurms (Njam!) of lê eiers (Plop!). Elke letter beslaan twee bladsye. Daar word telkens hoof- en kleinletters verskaf. Die interaksie tussen teks en illustrasie is baie snaaks: So breek 'n houtkapper 'n 'T' met sy snawel middeldeur (Tok-tok-tok ...) en maak 'n ander voël sy nes bo in die 'Y'. Die voëltjies se ABC is 'n bekoorlike boekie wat vir ieder en elk plesier sal verskaf!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+Grobler\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet Grobler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet Grobler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375657336995,"sku":"9781869195083","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869195083_6fc7af2a-f643-43d9-99a9-d4ee1534651a.jpg?v=1776607517","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869195083","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}