{"product_id":"9781869195212","title":"Die wraak van Knor","description":"\u003cp\u003eWorsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie. Of juis? Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa. Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar het hy Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tosca+Menten\" class=\"contributor-link\"\u003eTosca Menten\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Elly+Hees\" class=\"contributor-link\"\u003eElly Hees\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tosca Menten","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524620894371,"sku":"9781869195212","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869195212_9d817c57-3e39-4b14-b417-f15ea878debb.jpg?v=1776607569","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869195212","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}