{"product_id":"9781869195328","title":"Onthouboek vir my kleinkinders","description":"\u003cp\u003eSoms vergeet ons om ons grootouers uit te vra oor hul lewens en as hulle nie meer daar is nie, is dit te laat. Nou kan die kleinkinders 'n tasbare herinnering van hul grootouer ontvang wat van generasie tot generasie oorgedra kan word. \u003cbr\u003eOnthouboek vir my kleinkinders is 'n boek wat 'n grootouer invul en vir sy of haar kleinkinders gee. \u003cbr\u003eDie vrae in die boek wat beantwoord word, vorm 'n prentjie van die persoonlikheid en lewe van die ouma of oupa wat dit invul. Daar is vrae oor die grootouer se familiegeskiedenis (en 'n stamboom om in te vul), vrae oor die kinderjare, die jare as volwassene, die troudag, asook vrae oor lesse wat uit lewenservaring geleer is. Ruimte word afgestaan aan plek om foto's te plak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marieta+Swart\" class=\"contributor-link\"\u003eMarieta Swart\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Heleen+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eHeleen van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marieta Swart ,Heleen van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375552610467,"sku":"9781869195328","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869195328_c236733d-435e-4d97-b979-eba71e33a8e2.jpg?v=1776607614","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869195328","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}