{"product_id":"9781869195434","title":"In plaas van die stilte","description":"\u003cp\u003eMiriam Van hee is tans een van die mees gelese digters in die Lae Lande. In hierdie keuse uit haar poësie het Daniel Hugo, die vertaler, hom in sy keuse eerstens laat lei deur die vertaalbaarheid van die verse, maar ook probeer om die Afrikaanse leser 'n oorsig te bied van haar werk. Van hee se poësie is so gestroop soos takke wat hulle blare verloor in die herfs, die seisoen wat dikwels in haar gedigte genoem word. Stemmings van stilte, afwagting en leegheid is oorheersend.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Miriam+Van+hee\" class=\"contributor-link\"\u003eMiriam Van hee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Miriam Van hee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375658090659,"sku":"9781869195434","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869195434_ba76d701-5e51-4b33-8075-89f8c5e20613.jpg?v=1776607652","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869195434","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}