{"product_id":"9781869196882","title":"Die storie van planeet Aarde","description":"\u003cp\u003eAs jy graag wetenskaplike antwoorde op al hierdie vrae wil hê, sonder om te voel jy sit in die geografie- of biologieklas, is hierdie die boek vir jou! Op 'n gemaklike verteltrant en met hope foto's en illustrasies neem Die storie van Planeet Aarde die leser op reis deur die geskiedenis: vandat ons blou planeet maar net 'n stoffie was, tot by die komplekse, steeds veranderende planeet wat dit vandag is. Met interessante teksblokkies, verduidelikende sketse en skakels na webwerwe vir bykomende inligting is Die storie van Planeet Aarde die ideale verwysingsgids vir enigiemand wat meer wil weet oor die chronologiese verloop van die Oerknal tot vandag - en bied dit 'n verstaabare, verteerbare en fassinerende oorsig oor biljoene jare se geskiedenis. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Abigail+Wheatley\" class=\"contributor-link\"\u003eAbigail Wheatley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Abigail Wheatley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375616376995,"sku":"9781869196882","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869196882_2666b627-e316-4b46-8e94-4bb1243ebe68.jpg?v=1776607794","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869196882","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}