{"product_id":"9781869196981","title":"Die Swart Kat slaan `n vos","description":"\u003cp\u003eDie misdaadbestrydende Swart Kat het al met baie te kampe gehad, maar hierdie keer word sy kragte tot die uiterste beproef. 'n Sluwe swartgeklede skurk genaamd die Vlieënde Vos maak oral amok en dit wil voorkom asof dié vent wraggies kan vlieg! Het hy dalk spesiale kragte? En sal die Swart Kat sy kriptiese rympies kan ontsyfer voordat hy weer toeslaan?\u003cbr\u003eDaar is ook ander raaisels: 'n Onopgeloste bankroof word jare later oopgevlek wanneer 'n verdagte in die saak uit die tronk vrygelaat word. Maar dan volg moontlik nog die grootste, ergste uitdaging wat dié gemaskerde held nog ooit in die gesig moes staar: moord!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Sasner\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Sasner\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Willem+Samuel\" class=\"contributor-link\"\u003eWillem Samuel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Sasner","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375417344163,"sku":"9781869196981","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869196981_3eec7ebc-3510-4f7a-aef0-7b092bdcd848.jpg?v=1776607835","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869196981","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}