{"product_id":"9781869197230","title":"Vaarwel klein soldaat","description":"\u003cp\u003eVaarwel, klein soldaat is 'n spanningsroman vol onvoorspelbare wendings.\u003cbr\u003eJim Thorpe is die bevelvoerder van die Leër van die Laaste Dae. Dit is sy geheime klein kommando op die plaas Langlaagte in die Vrystaat. Danksy Thorpe se militêre opleiding is hy en sy troepe gereed vir die onderdrukkers se aanslag. Thorpe se twee half-Sjinese dogters, Lulu-pai en Nicola, is ook deel van die kommando en van die gevaarlikste soldate wat hy het. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLulu-pai neem entoesiasties deel aan haar eerste sending in die stad. Wanneer sy terugkeer, is dit met meer selfvertroue en begin sy haar verset teen haar vader. Sy besef dat haar tweede sending haar gevaarlikste nog sal wees, en dat haar vader haar grootste en gedugste teenstander is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+van+Rooyen\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet van Rooyen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet van Rooyen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523878568099,"sku":"9781869197230","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869197230_613d3b3b-ff68-4ec2-a42d-b35b329470f0.jpg?v=1776607861","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869197230","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}