{"product_id":"9781869197261","title":"Die volledige skaakboek","description":"\u003cp\u003eIn die wêreld se beroemdste bordspel is die koning se lot in jou hande. Om jou koning te beskerm en die bord te verower, moet jy baie taktiese kunsies in die mou voer. Hierdie boek bied jou die nodige gereedskap om uitmuntende skaak te speel, of jy 'n beginner of reeds 'n ervare speler is. Leer hoe om dodelike lokvalle vir jou vyand te stel en die swakplekke in jou vyand se leër raak te sien. Ontdek ook hoe om doeltreffende aanvalle van stapel te stuur en watter betroubare strategieë jy kan gebruik om jou leër te verdedig. Hierdie boek bevat meer as 80 uitdagende skaakprobleme om jou pas verworwe vaardighede te toets, en beveel ook webwerwe aan waar jy meer oor skaak kan uitvind. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elizabeth+Dalby\" class=\"contributor-link\"\u003eElizabeth Dalby\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elizabeth Dalby","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375804596387,"sku":"9781869197261","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869197261_84f44f5c-93c9-47f9-829a-d676a9a47736.jpg?v=1776607880","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869197261","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}