{"product_id":"9781869197278","title":"Geheimenisse van die natuur en die wetenskap","description":"\u003cp\u003eHoeveel tande het 'n haai? Hoe kry geitjies teen mure geloop? Wat is die mees ingewikkelde masjien op aarde? Waarom sien 'n mens jouself in 'n spieël? Sal tydreise ooit moontlik wees?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAs jy al ooit oor reenboë en wolke gewonder het, vir ure na die miere kan staar of sommer net daarvan hou om te vra 'hoekom?' is hierdie die boek vir jou! Ontsluier die wonderlike geheimenisse van die plant- en diereryk en ontsyfer die raaisels van die wetenskap aan die hand van lekkerlees-teks, kleurryke foto's en verduidelikende illustrasies. Boonop is daar dwarsdeur die boek ook nuttige internetskakels wat jou selfs verder op jou soektog na antwoorde kan help. Kyk met nuwe oë na die wêreld waarin ons woon - van die kleinste vlekkie materie tot die reuse van die see en die land - en besef sommer vroeg-vroeg: daar is altyd nóg iets om te leer ken en te ontdek!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Phillip+Clarke\" class=\"contributor-link\"\u003ePhillip Clarke\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elizabeth+Dalby\" class=\"contributor-link\"\u003eElizabeth Dalby\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Phillip Clarke,Elizabeth Dalby","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375426257059,"sku":"9781869197278","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869197278_3d6f0a22-145b-451a-bab5-cdeb8b0f8d08.jpg?v=1776607884","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869197278","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}