{"product_id":"9781869197544","title":"Dirkie en sy vriendjies","description":"\u003cp\u003eDirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer 'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om saam te speel? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Prenteboekverhaal oor vriendskap en nuwe vriendjies maak. Vir kinders vanaf 4 jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Guido+van+Genechten\" class=\"contributor-link\"\u003eGuido van Genechten\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Guido van Genechten","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375718842531,"sku":"9781869197544","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781869197544_d659042f-a29d-4a0c-8132-515cf67121cb.jpg?v=1776607930","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781869197544","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}